Daniel 5:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die uitlegging van die saak: MENE; God het u koninkryk getel en dit voltooi.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit beteken: “‘Mene’ — God het die aantal dae van u koninkryk afgetel en bring dit nou tot ’n einde.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die uitleg van die woord: Men, -- God het u koningskap getel en daar 'n einde aan gemaak;
Afrikaans 1983 En dit is die betekenis van die woorde: ‘Getel’: God het die jare van u koningskap getel en 'n einde daaraan gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dít is die uitleg van die woorde: Mene – God het die jare van u koningskap getel en dit beëindig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mene beteken: God het gekyk of jy 'n goeie koning is, en Hy het besluit jy sal nie meer koning wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is wat dit beteken: Getel beteken dat God u regeringstyd se dae getel het en nou ’n einde daaraan gaan maak.