Daniel 5:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die skrif wat geskrywe is: MENE, MENE, TEKEL, UPHARSIN.
Afrikaans (NLV) 2011 “Daar staan geskryf: ‘Mene, mene, tekel, ufarsin.’
Afrikaans 1933/1953 En dit is die skrif wat geskrywe is: Men,, men,, tek,l ufars¡n.
Afrikaans 1983 “Dit is die woorde wat geskrywe is: ‘Getel, getel, geweeg en verdeel.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is dan die skrif wat geskryf is: Mene, mene, tekel ufarsin.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Dit is die woorde wat op die muur geskryf is: ‘Mene, mene, tekel ufarsin.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar staan geskryf: Getel, getel, geweeg, verdeel.