Daniel 5:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe is die deel van die hand van hom gestuur; en hierdie skrif is geskryf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom het Hy hierdie hand gestuur om dié boodskap te skryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe is deur Hom die deel van die hand gestuur en hierdie skrif geskrywe. |
| Afrikaans 1983 | Daarom is die hand deur Hom gestuur en is hierdie woorde geskrywe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vanuit sy teenwoordigheid is die handpalm toe gestuur en is hierdie skrif geskryf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hierdie God wat die hand gestuur het om te skryf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het Hy die hand gestuur om hierdie woorde te kom skryf. |