Daniel 5:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy, sy seun, o Bélsasar, het jou hart nie verneder nie, al het jy dit alles geweet;
Afrikaans (NLV) 2011 “Belsasar, U is sy opvolger. Alhoewel u dit alles geweet het, was u nogtans nie nederig nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar u, B,lsasar, sy seun, het u hart nie verneder nie, alhoewel u dit alles weet;
Afrikaans 1983 Maar u, Belsasar wat hom opgevolg het, u het u nie verootmoedig nie, alhoewel u dit alles weet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maar u, sy seun Belsasar, het u hart nie verneder nie, alhoewel u dit alles geweet het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Maar, Belsassar, jy het koning geword ná Nebukadnesar. Jy het dit alles geweet, maar jy was hoogmoedig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ten spyte daarvan dat u al hierdie dinge geweet het, Belsasar, het u ook te veel van uself gedink.