Daniel 5:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe is Daniël voor die koning ingebring. En die koning het gespreek en vir Daniël gesê: Is jy die Daniël, wat van die kinders van die ballinge van Juda is, wat die koning, my vader, uit die Joodse land uitgelei het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daniël is toe voor die koning gebring. Die koning vra vir Daniël: “Is jy Daniël uit die Judese ballinge wat my voorganger uit Juda gebring het? |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe is Daniël voor die koning gebring; die koning het begin spreek en vir Daniël gesê: Is jy Daniël wat by die Joodse ballinge behoort, wat die koning, my vader, uit Juda gebring het? |
| Afrikaans 1983 | Daniël is toe na die koning toe gebring, en die koning het vir hom gevra: “Is jy die Daniël uit die Judese ballinge wat deur my voorganger die koning hierheen gebring is uit Juda? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daniël is toe voor die koning gebring, waarop die koning vir Daniël gevra het: “Is jy Daniël, een van die Judese ballinge wat deur my vader uit Juda gebring is? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir Daniël na die koning toe gebring. Die koning het vir Daniël gesê: “Is jy Daniël, een van die mense wat koning Nebukadnesar weggevat het uit die land Juda en hiernatoe gebring het? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daniël is dadelik laat haal. Die koning vra toe vir hom: “Is jy die Daniël wat deur my vader, Nebukadnesar, saam met die ander ballinge uit Juda hiernatoe gebring is? |