Daniel 5:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Koning Bélsasar het 'n groot maaltyd vir duisend van sy vorste berei en wyn gedrink voor die duisend.
Afrikaans (NLV) 2011 Koning Belsasar het vir 1 000 van sy vooraanstaande amptenare ’n groot fees gehou. Hy het saam met hulle wyn gedrink.
Afrikaans 1933/1953 Koning B,lsasar het 'n groot maaltyd berei vir sy duisend maghebbers, en in teenwoordigheid van die duisend het hy wyn gedrink.
Afrikaans 1983 Koning Belsasar het 'n groot ete gegee vir sy duisend hoofamptenare en saam met hulle wyn gedrink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Koning Belsasar het 'n groot feesmaal voorberei vir sy duisend maghebbers. Hy het wyn gedrink in die teenwoordigheid van hierdie duisend.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Belsassar het 'n fees gehou. Hy het 1 000 van sy amptenare genooi om te kom eet en hy het saam met hulle wyn gedrink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Klompie jare later het koning Belsasar een aand ’n groot feesete gehou vir ’n groot groep van sy hooggeplaastes, edelmanne en edelvroue. Tydens hierdie ete het hy heerlik saam met hulle wyn gedrink.