Daniel 3:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die koning Sadrag, Mesag en Abednego in die provinsie Babel bevorder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het hy Sadrag, Mesag en Abednego bevorder en nog hoër posisies aan hulle in die provinsie van Babel gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die koning Sadrag, Mesag en Abedn,go voorspoedig laat wees in die provinsie Babel. |
| Afrikaans 1983 | Die koning het toe gesorg dat dit voorspoedig gaan met Sadrag, Mesag en Abednego in die provinsie Babel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het die koning Sadrag, Mesag en Abednego voorspoed laat beleef in die provinsie Babel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning was daarna baie goed vir Sadrag, Mesag en Abed-Nego in die land Babel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierna het die koning vir Sadrag, Mesag en Abednego na nog hoër posisies in die provinsie Babel bevorder. |