Daniel 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Koning Nebukadnésar het 'n beeld van goud gemaak, waarvan die hoogte sestig el was, en sy breedte ses el; hy het dit opgerig in die vlakte Dura, in die provinsie Babel.
Afrikaans (NLV) 2011 Koning Nebukadnesar het ’n beeld uit goud laat maak. Dit was 30 meter hoog en drie meter breed. Hy het dit in die Duravlakte in die provinsie van Babel laat oprig.
Afrikaans 1933/1953 Koning Nebukadn,sar het 'n beeld van goud gemaak; sy hoogte was sestig el, sy breedte ses el; hy het dit opgerig in die dal Dura, in die provinsie Babel.
Afrikaans 1983 Koning Nebukadnesar het 'n goue beeld laat maak, dertig meter hoog en drie meter breed, en dit laat oprig in die Duradal in die provinsie Babel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Koning Nebukadnesar het 'n beeld van goud gemaak. Die hoogte was sestig el en die breedte ses el. Hy het dit opgerig in die vlakte van Dura in die provinsie Babel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Nebukadnesar het 'n beeld gemaak. Die beeld was van goud, en dit was 60 el hoog en ses el breed. Hy het die beeld regop laat staan in die Dura-vallei in die land Babel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Koning Nebukadnesar het ’n goue standbeeld laat maak, 27 meter hoog en amper drie meter breed. Hy het dit in die vlakte van Dura in die provinsie Babel laat oprig.