Daniel 12:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het gehoor, maar ek het nie verstaan nie; toe sê ek: O my Meester, wat sal die einde van hierdie dinge wees? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het gehoor wat hy sê, maar ek het dit glad nie verstaan nie. Daarom het ek gevra: “Meneer, wat sal die einde van al hierdie dinge wees?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het dit gehoor, maar nie verstaan nie; daarom het ek gesê: My heer, wat is die uiteinde van hierdie dinge? |
| Afrikaans 1983 | Ek het dit gehoor maar dit nie verstaan nie. Daarom het ek gevra: “Meneer, waarop gaan dit alles uitloop?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het dit self gehoor, maar nie verstaan nie. Toe vra ek: “My heer, wat is die uiteinde hiervan?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gehoor wat hy sê, maar ek het dit nie verstaan nie. Daarom het ek gevra: “Meneer, hoe sal die end wees van hierdie dinge?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het gehoor wat hy sê, maar nie mooi verstaan nie, en daarom het ek vir hom gevra: “Maar hoe gaan dit alles eindig?” |