Daniel 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal die koning van die Suide in sy koninkryk kom en na sy land terugkeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die koning van die noorde sal dan die magsgebied van die koning van die suide inval en daarna weer na sy eie grondgebied teruggaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal die in die koninkryk van die koning van die Suide intrek, maar hy sal na sy land terugtrek. |
| Afrikaans 1983 | Dié sal sy gebied binneval, maar sal die aftog moet blaas terug na sy land toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dié sal dan die koninkryk van die koning van die Suide binneval, maar hy sal na sy land terugkeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van die noorde sal kom tot in die koning van die suide se land, maar hy sal weer teruggaan na sy eie land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | totdat die koning van Sirië besluit om Egipte aan te val, maar hy sal nie wen nie. |