Daniel 11:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die koning van die Suide sal sterk wees, en een van sy vorste; en hy sal sterk wees bo hom en heers; sy heerskappy sal 'n groot heerskappy wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “’n Koning uit die suide sal sterk word. Een van sy aanvoerders wat sterker as hy sal wees, sal as ’n magtige koning oor sy koninkryk heers.
Afrikaans 1933/1953 En die koning van die Suide sal sterk word, maar een van sy owerstes sal sterker word as hy en heers; sy heerskappy sal 'n groot heerskappy wees.
Afrikaans 1983 “Die koning van die suide sal sterk word, maar een van sy generaals sal nog sterker word as hy en sal oor 'n baie groot ryk heers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Die koning van die Suide sal sterk word, maar een van sy •aanvoerders sal die oorhand oor hom kry en dan heers. Sy heerskappy sal 'n heerskappy met baie mag wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die koning van die suide sal sterk word, maar een van sy amptenare sal nóg sterker word en hy sal oor baie mense regeer. Hy sal die koning van die noorde word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die koning van die suide sal ’n magtige koning wees, maar een van sy generaals sal nog magtiger as hy word en selfs oor ’n nog groter koninkryk as hy regeer.