Daniel 11:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hy sal mag hê oor die skatte van goud en silwer en oor al die kosbare dinge van Egipte, en die Libiërs en die Kusiete sal op sy voetstappe wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal beheer kry oor die voorrade van goud en silwer, en oor al die skatte van Egipte. Die Libiërs en die Etiopiërs sal aan hom onderdanig wees.
Afrikaans 1933/1953 En hy sal mag hê oor die skatte van goud en silwer en oor al die kosbaarhede van Egipte, terwyl die L¡biërs en die Kusiete sy voetstappe volg.
Afrikaans 1983 Hy sal oor Egipte se skatte, sy goud, sy silwer, al sy kosbare dinge, beheer hê en hy sal ook die Libiërs en die Kussiete onderwerp.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sal beheer hê oor die skatte van goud en silwer, ja, oor al die kosbaarhede van Egipte, terwyl Libiërs en Kussiete sy gevolg sal wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning van die noorde sal al Egipte se mooi goue en silwer goed vir homself vat. Hy sal ook die mense van die land Libië en die mense van die land Kus oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal Egipte se skatte van goud en silwer en ook die ander skatte vir homself vat. Hy sal ook die Libiërs en die Etiopiërs dwing om vir hom te werk soos slawe.