Daniel 11:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal ook sy hand uitstrek teen die lande, en Egipteland sal nie vrykom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal baie lande verower. Egipte sal ook nie vrykom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sal sy hand uitsteek teen die lande; ook Egipteland sal nie vrykom nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal sy mag uitbrei oor baie lande, en selfs Egipte sal nie ontkom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal sy hand uitstrek teen lande. Vir Egipteland sal daar nie wegkomkans wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die koning van die noorde sal baie lande vat, en hy sal die land Egipte ook vat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Egipte sal nie loskom nie. |