Daniel 11:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op die vasgestelde tyd moet hy teruggaan en na die suide kom; maar dit sal nie wees soos die eerste of soos die laaste nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Op die bepaalde tyd sal hy weer terugkom en teen die suide opruk. Dit sal hierdie keer egter nie soos die eerste keer wees nie.
Afrikaans 1933/1953 Op die vasgestelde tyd sal hy terugkeer en in die Suide kom, maar dit sal die laaste keer nie wees soos die eerste keer nie.
Afrikaans 1983 “Op die bestemde tyd sal hy die suide weer binneval, maar hierdie keer sal dit nie weer gaan soos die vorige keer nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Op die vasgestelde tyd sal hy weer na die Suide gaan, maar dit sal die tweede keer nie wees soos die eerste keer nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Wanneer God besluit het dit is die regte tyd, dan sal die koning van die noorde weer na die suide kom, maar dit sal nie wees soos voorheen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Later sal hy weer die suide binneval, maar hierdie keer sonder sukses.