Daniel 11:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En met die arms van 'n vloed sal hulle voor sy aangesig oorstroom en verbreek word; ja, ook die owerste van die verbond.
Afrikaans (NLV) 2011 Sterk leërmagte sal voor hom weggevee en vernietig word, selfs ’n leier met wie hy ’n ooreenkoms het.
Afrikaans 1933/1953 En die leërs van die instromende mag sal voor hom weggespoel en verbreek word, en ook die vors van die verbond.
Afrikaans 1983 Hy sal die leërs van die instromende mag voor hom wegvee en uitwis, ook die leier van die verbondsvolk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die instromende magte sal voor hom weggespoel en verpletter word, selfs die leier van die verbond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal die leiers doodmaak wat teen hom wil oorlog maak, ook die leier van God se volk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal enige mag wat hom probeer teëstaan, uit die pad vee, selfs ook die hoëpriester van God se eie volk.