Daniel 11:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal hy sy aangesig wend na die vesting van sy land, maar hy sal struikel en val en nie gevind word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal terugkeer na die vesting in sy land. Hy sal egter daar van sy troon gestoot word en tot ’n val kom. Hy sal van die toneel verdwyn.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal hy sy aangesig wend na die vestings van sy land, maar hy sal struikel en val en nie meer gevind word nie.
Afrikaans 1983 Hy sal koers kies na die vestings toe in sy eie land, maar hy sal verslaan word en tot 'n val kom, en dan is dit klaar met hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna sal die koning van die Noorde draai teen die vestings in sy eie land, maar hy sal tot 'n val kom. Hy sal val en nie meer gevind word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal die leier teruggaan na sy eie land, na die stede wat sterk mure het. Maar iemand anders sal hom in 'n oorlog wen, en hy sal verdwyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierna sal die koning van die noorde na sy eie land toe teruggaan as ’n verslane man. Dit sal sy einde wees.