Daniel 11:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as Hy die skare wegneem, sal sy hart verhewe wees; en hy sal baie tienduisende neerwerp, maar daardeur sal hy hom nie versterk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer hierdie groot leër op die vlug slaan, sal die koning van die suide trots raak en tienduisende van hulle doodmaak. Sy oorwinning sal egter nie lank hou nie.
Afrikaans 1933/1953 As die menigte vernietig is, sal sy hart hom verhef; en hy sal tien duisende neerslaan, maar nie sterk bly nie.
Afrikaans 1983 Wanneer die leër gevange geneem is, sal die koning van die suide selfvoldaan raak. Hy sal tienduisende verslaan, maar tog nie die oorwinnaar bly nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer die menigte uit die weg geruim is, sal die koning van die Suide verwaand raak en tienduisende neerwerp, maar nie sterk bly nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En wanneer hy gewen het, sal hy hoogmoedig word. Hy sal tienduisende mense doodmaak. Maar hy sal nie sterk bly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal baie trots en vol van homself wees oor sy oorwinning en oor al die vyande wat hy doodgemaak het. Maar sy oorwinning sal van korte duur wees.