Daniel 10:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar ek het die stem van sy woorde gehoor, en toe ek die stem van sy woorde hoor, was ek in 'n diepe slaap op my aangesig en my aangesig na die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het die man hoor praat. Toe ek hoor hy praat, het ek flou neergeval en met my gesig op die grond gelê.
Afrikaans 1933/1953 En ek het die geluid van sy woorde gehoor, en toe ek die geluid van sy woorde hoor, het ek bewusteloos op my aangesig, met my aangesig op die aarde, geval.
Afrikaans 1983 Toe hoor ek die man praat, en terwyl ek hom nog hoor praat, het ek bewusteloos vooroor op die grond geval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het die geluid van sy woorde gehoor, en toe ek die geluid van sy woorde hoor, was ek in 'n beswyming, met my gesig teen die grond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gehoor die man praat, en toe ek hom hoor, het ek met my gesig teen die grond gaan lê. Ek was bewusteloos.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die man met my praat, het ek bewusteloos op die grond geval.