Daniel 10:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die vier-en-twintigste dag van die eerste maand, terwyl ek aan die kant van die groot rivier was, dit is Hiddekel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was op 23 April. Ek het op die oewer van die groot Tigrisrivier gestaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die vier en twintigste dag van die eerste maand, terwyl ek op die wal van die groot rivier was, dit is die Hidd,kel, |
| Afrikaans 1983 | Op die vier en twintigste dag van die eerste maand was ek by die groot rivier, die Tigris. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die vier-en-twintigste dag van die eerste maand was ek by die oewer van die groot rivier, dit is die Hiddekel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het op die wal van die groot Tigris-rivier gestaan. Dit was op die 24ste dag van die eerste maand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die 24ste van die eerste maand het ek op die wal van die Tigrisrivier gestaan. |