Daniel 10:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In daardie dae het ek, Daniël, drie volle weke getreur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tydens die visioen was ek, Daniël, al drie weke lank besig om te treur. |
| Afrikaans 1933/1953 | In daardie dae het ek, Daniël, drie volle weke getreur. |
| Afrikaans 1983 | In daardie tyd het ek, Daniël, drie weke getreur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ In daardie dae het ek, Daniël, drie volle weke getreur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, Daniël, het daardie tyd drie weke lank gerou en getreur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het op daardie stadium reeds vir drie weke getreur. |