Daniel 10:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het daar weer iemand gekom en my aangeraak soos die voorkoms van 'n man, en hy het my versterk,
Afrikaans (NLV) 2011 Die een wat soos ’n mens lyk, het toe weer aan my geraak en my sterk gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die een wat soos 'n mens gelyk het, my weer aangeraak en my versterk
Afrikaans 1983 Toe het hy wat soos 'n mens gelyk het, my weer aangeraak en vir my krag gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die een wat soos 'n mens gelyk het, het my weer aangeraak en my weer krag gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man wat soos 'n mens gelyk het, het weer aan my geraak. Ek het toe sterk geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie engel het toe weer ’n keer aan my geraak en ek kon voel hoe my kragte terugkom.