Daniel 10:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy sulke woorde met my gespreek het, het ek my aangesig na die grond gerig, en ek het stom geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl hy hierdie dinge vir my gesê het, het ek afgekyk grond toe. Ek kon niks sê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En terwyl hy hierdie woorde met my spreek, het ek my aangesig na die grond gedraai en stom geword. |
| Afrikaans 1983 | Terwyl hy dit vir my sê, het ek sprakeloos my kop na die grond toe laat sak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Terwyl hy in dié trant met my praat, het ek my gesig na die grond gerig en stom geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het dit vir my gesê, maar ek het voor my op die grond gekyk. Ek kon niks sê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hy dit vir my sê, het ek net sprakeloos na die grond bly staar. |