Colossians 4:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit.
Afrikaans (NLV) 2011 In julle verhouding met buitestan­ders moet julle slim optree deur elke kans te benut.
Afrikaans 1933/1953 Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit.
Afrikaans 1983 Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tree met wysheid teenoor buitestanders op, en koop die tyd uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer julle by mense is wat nie in Christus glo nie, dan moet julle reg lewe. Ja, julle moet julle tyd reg gebruik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle met mense te doen kry wat nie Christene is nie, moet julle julle veral goed gedra. Gebruik elke oomblik om ’n positiewe invloed op hulle uit te oefen.