Colossians 4:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hou aan in gebed en waak daarin met danksegging; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Volhard in die gebed. Bid terwyl julle geestelik waaksaam en dankbaar is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging; |
| Afrikaans 1983 | Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Volhard in gebed. Wees waaksaam en dankbaar as julle bid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie ophou bid nie, julle moet wakker wees en julle moet altyd vir God dankie sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bid gereeld en gedissiplineerd. Sê ook vir God dankie vir alles wat Hy vir julle doen. |