Colossians 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Groet die broers wat in Laodisea is, en Nimfas en die gemeente wat in sy huis is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Groet asseblief die broers en susters in Laodisea. Groet ook Nimfa en haar huisgemeente. |
| Afrikaans 1933/1953 | Groet die broeders in Laodic,a en Nimfas en die gemeente wat in sy huis is. |
| Afrikaans 1983 | Dra my groete oor aan die gelowiges in Laodisea en aan Nimfa en die gemeente wat gereeld in haar huis bymekaarkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Groet die broers in Laodisea, en ook Nimfa, en die •gemeente wat in haar huis bymekaarkom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, Paulus, stuur groete vir almal in Laodisea wat in Christus glo, en ook vir Nimfas en die gemeente wat in haar huis kerk hou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê asseblief namens my groete vir die Christene in Laodisea. Moet ook nie vergeet van Nimfa en die gemeente wat in haar huis kerk hou nie. |