Colossians 4:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Lukas, die geliefde geneesheer, en Demas, groet julle.
Afrikaans (NLV) 2011 Lukas, ons geliefde dokter, stuur vir jul­le groete, en ook Demas.
Afrikaans 1933/1953 Die geneesheer Lukas, die geliefde, en Demas groet julle.
Afrikaans 1983 Lukas, die dokter wat ek baie liefhet, en Demas stuur vir julle groete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Lukas, die geliefde dokter, en Demas groet julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Lukas, die dokter, stuur ook groete. Ons is lief vir hom. Demas stuur ook groete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Geliefde dokter Lukas en Demas stuur ook groete.