Colossians 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek getuig van hom dat hy 'n groot ywer het vir julle en die wat in Laodisea is en hulle in Hiërapolis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek kan regtig daarvan getuig dat hy hom baie oor julle bekommer, en ook oor al die gelowiges in Laodisea en Hiërapolis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek getuig van hom dat hy 'n groot ywer het vir julle en vir die wat in Laodic,a en die wat in Hiër polis is. |
| Afrikaans 1983 | Ek kan van hom getuig dat hy baie vir julle doen asook vir die gelowiges in Laodisea en in Hiërapolis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek getuig van hom dat hy baie moeite doen vir julle en die mense in Laodisea en Hiërapolis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle hy het baie hard gewerk vir julle en ook vir almal wat in Christus glo en wat woon in die stede Laodisea en Hiërapolis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kan julle verseker, hy bid ernstig vir julle in Kolosse, asook vir die gelowiges in Laodisea en Hiërapolis. |