Colossians 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Meesters, gee aan u dienaars wat regverdig en gelyk is; wetende dat julle ook 'n Meester in die hemel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Eienaars, behandel julle slawe reg en billik. Ont­hou dat julle ook ’n Eienaar het — in die he­mel!
Afrikaans 1933/1953 Betoon reg en billikheid, here, aan julle diensknegte, omdat julle weet dat julle ook 'n Here in die hemele het.
Afrikaans 1983 Eienaars, behandel julle slawe reg en billik in die wete dat julle ook onder iemand staan, onder die Here in die hemel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle, eienaars, julle moet aan julle slawe gee wat reg en billik is, in die wete dat julle ook 'n Eienaar in die hemel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle wat eienaars van slawe is, julle moet reg doen aan julle slawe, soos die Here wil hê. Julle moet onthou dat julle ook 'n Eienaar in die hemel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Base, behandel julle werkers regverdig en eerlik. Julle besef natuurlik dat julle ook ’n Baas in die hemel het.