Colossians 3:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom kom die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid:
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is oor sul­ke goed dat God se straf ongehoorsame mense tref.
Afrikaans 1933/1953 waardeur die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid kom,
Afrikaans 1983 Deur sulke dinge kom die straf van God oor die mense wat aan Hom ongehoorsaam is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As gevolg van sulke dinge, kom die toorn van God oor die seuns van die ongehoorsaamheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat hierdie slegte dinge doen, is nie gehoorsaam aan God nie en daarom sal God hulle straf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie soort dinge maak dat God mense straf. Hulle steur hulle mos nie aan wat God wil hê nie.