Colossians 3:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wat julle ook al doen, doen dit van harte, soos vir die Here, en nie vir mense nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, |
| Afrikaans 1983 | Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat julle ook al doen, werk met geesdrif, soos vir die Here, en nie soos vir mense nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Slawe, julle moenie iets doen net sodat ander mense daarmee tevrede sal wees nie. Julle moet dit baie goed doen sodat die Here daarmee tevrede sal wees, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle wil tog die Here tevrede stel en nie mense nie. Laat mense dit ook sien aan die oorgawe waarmee julle julle werk doen. |