Colossians 3:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ouers, moenie aanhou foutvind met julle kinders sodat hulle moed verloor nie.
Afrikaans 1933/1953 Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie.
Afrikaans 1983 Vaders, moenie gedurig by julle kinders fout soek dat hulle moedeloos word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vaders, julle moenie julle kinders treiter, sodat hulle moedeloos word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pa’s, julle moenie so kwaai met julle kinders wees dat hulle moedeloos word nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pa’s, moenie te veel druk op julle kinders sit nie. Netnou verloor hulle moed omdat hulle voel dat julle nooit tevrede is nie.