Colossians 3:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vrouens, wees aan julle eie mans onderdanig, soos dit betaamlik is in die Here.
Afrikaans (NLV) 2011 Vroue, wees aan julle mans onderda­nig soos dit pas by mense wat met Chris­tus één is.
Afrikaans 1933/1953 Vroue, wees julle mans onderdanig soos dit betaamlik is in die Here.
Afrikaans 1983 Vrouens, wees aan julle mans onderdanig soos dit pas by mense wat in die Here glo.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vroue, julle moet onderdanig wees aan julle mans, soos dit gepas is vir mense in die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vroue, julle moet luister na julle mans. Dit is wat die Here wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vroue, erken die gesag wat mans in die gesin dra. Die Here verwag dit.