Colossians 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Noudat julle Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle lewe soos mense wat aan Hom verbonde is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom, |
| Afrikaans 1983 | Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aangesien julle dus Christus Jesus die Here aangeneem het, bly leef in Hom; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het gehoor dat Christus Jesus die Here is, en julle glo in Hom. Nou moet julle lewe soos mense wat aan Hom behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle het Jesus Christus as Here erken en aanvaar. Tree nou op soos mense wat Hom regtig as Here ken. |