Amos 9:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal hulle in hulle land plant, en hulle sal nie meer uitgeruk word uit hulle land wat Ek hulle gegee het nie, spreek die HERE jou God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here hulle God sê: “Ek sal hulle in hulle land hervestig. Ek sal nooit weer toelaat dat iemand hulle wegneem uit die land wat Ek vir hulle gegee het nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal hulle plant in hul land, en hulle sal nie meer uitgeruk word uit hul land wat Ek hulle gegee het nie, sê die HERE jou God. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal my volk weer in hulle grond plant, en hulle sal nie weer uitgeruk word uit die grond wat Ek hulle gegee het nie, sê die Here jou God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal hulle plant in hulle grond en hulle sal nie weer verwyder word van die grond wat Ek aan hulle gegee het nie,” sê die Here, jou God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal hulle help, en hulle sal in hulle eie land woon. Niemand sal hulle wegvat uit die land wat Ek vir hulle gegee het nie.” Dit sê jou God die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal hulle terugplant in die grond wat Ek vir hulle gegee het. Hulle sal nooit weer uit daardie grond uitgetrek kan word nie,” sê die Here jou God. |