Amos 8:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het gesweer by die hoogheid van Jakob: Ek sal sekerlik geen van hulle werke vergeet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here, die Trots van Israel, het ’n eed gesweer: “Ek sal nooit vergeet wat Israel gedoen het nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE het gesweer by die hoogheid van Jakob: Gewis, Ek sal in ewigheid nie een van hulle werke vergeet nie. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het 'n eed afgelê by Homself, by Hom wat die trots van Jakob moes gewees het: Ek sal nooit vergeet wat hulle gedoen het nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het gesweer by die trots van Jakob: “Ek sal al hulle dade in ewigheid nie vergeet nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het belowe, en Hy is self die getuie. Hy is God. Die Israeliete moet Hom eer. Hy het gesê: “Ek sal altyd onthou wat julle gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het gesweer: “Ek sal in der ewigheid nie vergeet wat Israel alles aangevang het nie.” |