Amos 8:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In dié dag sal die skoon maagde en jongmanne beswyk van dors. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In dié tyd sal jong meisies en jong mans flou word van dors. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die dag sal die mooi jongedogters en die jongmanne van dors beswyk -- |
| Afrikaans 1983 | Daardie dag sal die mooi meisies en die jongmanne van dors beswyk, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op daardie dag sal die mooi jongmeisies flou word, ook die jong manne, van dors. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mooi meisies en jongmans sal daardie dag baie dors word en flou val. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op daardie dag sal die mooi jongmeisies en die sterk jongmans flou word van die dors vir die Here se woord. |