Amos 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het die HERE HERE my laat sien: en kyk, daar is 'n mandjie somervrugte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die oppermagtige Here het my weer ’n visioen laat sien. Dit was ’n mandjie vol ryp vrugte. |
| Afrikaans 1933/1953 | D¡t het die Here HERE my laat sien -- kyk, daar was 'n mandjie met somervrugte. |
| Afrikaans 1983 | Die Here my God het my 'n gesig laat sien: Daar was 'n mandjie ryp vrugte, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dít het my Heer, die Here, my laat sien: Daar was 'n mandjie met somervrugte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir my gewys wat Hy wil doen. Daar was 'n mandjie vrugte, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het my ’n mandjie vol vrugte laat sien. |