Amos 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hoogtes van Isak sal 'n wildernis word, en die heiligdomme van Israel sal verwoes word; en Ek sal opstaan teen die huis van Jeróbeam met die swaard. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek gaan die aanbiddingsplekke wat Isak opgerig het en die heiligdomme van Israel vernietig. Ek gaan oorlog laat uitbreek teen die koningshuis van Jerobeam.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hoogtes van Isak sal verwoes word, en die heiligdomme van Israel sal puinhope wees, en teen die huis van Jerobeam sal Ek met die swaard optree. |
| Afrikaans 1983 | Die hoogtes van Isak sal verwoes word, die heiligdomme van Israel sal in puin gelê word, en Ek sal met die swaard optree teen die koningshuis van Jerobeam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Die offerhoogtes van Isak sal verwoes word, en die heiligdomme van Israel sal puinhope wees. Ek gaan teen die huis van Jerobeam optree met die swaard.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die offer-plekke afbreek wat die Israeliete gebou het, Ek sal hulle tempels afbreek. Ek sal koning Jerobeam se nageslag in 'n oorlog laat sterf.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die plekke wat Isak gebou het om op te offer, gaan afgebreek word. Van die aanbiddingsplekke wat Israel vir my gebou het, gaan daar net murasies oorbly. Ek gaan oorlog laat uitbreek teen die huis van koning Jerobeam.” |