Amos 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hieroor het die HERE berou gehad: Dit sal ook nie gebeur nie, spreek die HERE HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die oppermagtige Here het weer vir hulle jammer gevoel en gesê: “Ek sal dit ook nie laat gebeur nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE het berou gekry oor hierdie saak. Dit sal ook nie gebeur nie, het die Here HERE gesê. |
| Afrikaans 1983 | Die Here my God het toe van sy voorneme afgesien, Hy het gesê: Ook dit sal nie gebeur nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het berou daaroor gehad. “Ook dit sal nie gebeur nie,” het my Heer, die Here, gesê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het toe besluit om nie die vuur te laat brand nie. Hy het gesê: “Dit sal nie gebeur nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het toe sy plan verander. Hy het gesê: “Ek sal dit nie laat gebeur nie.” |