Amos 7:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Ek, HERE HERE, hou tog op! deur wie sal Jakob opstaan? want hy is klein.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het ek gesê: “Oppermagtige Here, moet dit asseblief nie doen nie. Israel is maar ’n klein volkie en sal dit nie oorleef nie.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê ek: Here HERE, hou tog op! Hoe sal Jakob staande bly? want hy is klein.
Afrikaans 1983 Maar ek het gesê: “Here my God, hou tog op! Hoe sal Jakob staande bly? Hy is klein!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sê toe: “My Heer, Here – hou tog op! Hoe sal Jakob kan bly staan? Want hy is klein.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê ek: “Here, stop die vuur asseblief! Die Israeliete is min, hulle sal nie kan aanhou lewe nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) het ek by die Here gepleit: “Hou asseblief tog op. Hoe sal die swak en nietige Jakob na so iets nog kan bly leef?”