Amos 7:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hieroor het die HERE berou gehad: Dit sal nie gebeur nie, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het hulle jammer gekry en gesê: “Ek sal dit nie laat gebeur nie.”
Afrikaans 1933/1953 Toe het die HERE berou gekry oor hierdie saak. Dit sal nie gebeur nie, het die HERE gesê.
Afrikaans 1983 Die Here het toe van sy voorneme afgesien, Hy het gesê: Dit sal nie gebeur nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het berou daaroor gehad. “Dit sal nie gebeur nie,” het die Here gesê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het toe besluit om nie die sprinkane te maak nie. Hy het gesê: “Dit sal nie gebeur nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het hulle toe jammer gekry. Hy het gesê: “Ek sal dit nie met hulle laat gebeur nie.”