Amos 7:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar profeteer nie meer in Bet-el nie, want dit is die koning se kapel en dit is die koning se voorhof.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie langer hier in Bet-El jou profetiese boodskappe bring nie. Dit is die koning se aanbiddingsplek, die heiligdom van sy koninkryk.”
Afrikaans 1933/1953 Maar in Bet-el mag jy verder nie meer profeteer nie, want dit is 'n koninklike heiligdom en 'n tempel van die ryk.
Afrikaans 1983 In Bet-El mag jy nie meer as profeet optree nie, want dit is die koninklike heiligdom, die staatstempel.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In Bet-El mag jy nie meer verder profeteer nie, want dit is die koning se heiligdom; dit is 'n tempel van die koninkryk.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier in die stad Bet-El mag jy nie meer 'n profeet wees nie, want hierdie tempel is die koning en die land Israel se tempel.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie plek van aanbidding by Bet-El is ’n koning se plek. Dit behoort aan die regering van Israel. Jy kan nie aangaan om jou boodskappe hier te bring nie.”