Amos 7:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want so sê Amos: Jerobeam sal deur die swaard sterwe, en Israel sal gewis as gevangenes uit hulle land weggevoer word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Amos het gesê: “Jerobeam sal binnekort gewelddadig sterf en Israel sal in ballingskap gaan. Hulle sal uit hulle land weggevoer word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want so het Amos gesê: Jerobeam sal deur die swaard sterwe, en Israel sal sekerlik uit sy land in ballingskap gaan. |
| Afrikaans 1983 | Amos het gesê Jerobeam sal deur die swaard sterf, en Israel sal uit sy land in ballingskap weggevoer word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want dit is wat Amos sê, ‘Deur die swaard sal Jerobeam sterf, en Israel sal beslis in ballingskap gaan, weg van sy grondgebied af.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Amos sê vir die Israeliete: ‘Koning Jerobeam sal in 'n oorlog sterf, en die vyande sal die Israeliete vang en wegvat na 'n ander land.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Amos loop vir die hele wêreld en vertel dat Jerobeam doodgemaak gaan word en die volk van Israel dan uit die land weggevat gaan word na ’n ander land toe.” |