Amos 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as daar tien man in een huis oorbly, sal hulle sterwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As tien mense oorbly in een huis, sal hulle almal sterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as daar tien man in een huis oorgebly het, sal hulle sterwe. |
| Afrikaans 1983 | As daar tien man in een huis oorgebly het, sal hulle sterwe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As daar tien mense in 'n enkele huis oor is, sal hulle sterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As daar in een huis tien mans oorgebly het, dan sal hulle ook almal sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs al bly daar net tien mans oor van een familie wanneer die vyand hulle aanval, sal hulle ook doodgemaak word. |