Amos 6:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat sing op die klank van die viool en vir hulle musiekinstrumente uitdink soos Dawid;
Afrikaans (NLV) 2011 Julle sing liedjies saam met die harp. Soos Dawid ontwerp julle musiekinstrumente.
Afrikaans 1933/1953 Wat liedjies sing met begeleiding van die harp, wat net soos Dawid vir hulle musiekinstrumente uitdink!
Afrikaans 1983 julle maak liedjies vir die harp, julle dink hulle vir musiekinstrumente uit soos Dawid,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle neurie met begeleiding van die harp; soos Dawid, improviseer hulle op musiekinstrumente.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle maak musiek op 'n harp, julle maak nuwe musiek om te speel, soos Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle maak allerhande liedjies om op die harp te speel. Soos Dawid maak julle vir julleself musiekinstrumente.