Amos 6:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want kyk, die HERE gee bevel, en Hy sal die groot huis met skeure slaan en die huisie met skeure. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As die Here die opdrag gee, sal van die grootste tot die kleinste huise tot stukke en brokke afgebreek word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want kyk, die HERE gee bevel, en hulle slaan die groot huis tot 'n puinhoop en die klein huis tot splinters. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer die Here die bevel gee, word die huise platgeslaan, in puin gelê, groot en klein. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want kyk, die Here gee opdrag, en Hy slaan die groot huis aan stukke en die klein huis tot splinters. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die Here sê hulle moet dit doen, dan sal die vyande al die huise afbreek, die groot huise en die klein huise. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sal opdrag gee dat elke huis, van die grootste tot die kleinste, platgeslaan word. Daar sal net murasies oorbly.” |