Amos 5:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat die geplunderdes versterk teen die sterkes, sodat die geplunders teen die vesting kom.
Afrikaans (NLV) 2011 In ’n oogwink oorweldig Hy magtige mense en vernietig Hy vestings.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat verwoesting laat aanblits oor die sterke, en verwoesting kom oor die vesting!
Afrikaans 1983 Dit is Hy wat die magtige met vernietiging tref, wat vernietiging oor die vestingstad bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is Hy wat verwoesting laat losbars oor 'n vesting, ja, verwoesting kom oor 'n versterkte stad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here maak sterk mense vinnig dood. Hy laat sterk mure omval.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hy kan geweldige sterk mense in ’n oomblik op hulle knieë bring, Hy kan sterk vestingmure in ’n oomblik inmekaar laat stort.”