Amos 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle wat die oordeel verander in alsem en die geregtigheid op die aarde laat staan, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle verdraai die reg tot onreg, regverdigheid verwerp julle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle wat die reg in wilde-als verander en die geregtigheid teen die grond gooi! |
| Afrikaans 1983 | Julle maak van die regspraak 'n bitter saak, julle trap die reg in die grond in. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | julle wat die reg verander in wildeals, en geregtigheid teen die grond gooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle doen nie reg aan mense nie, julle laat hulle baie swaar kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle verdraai die wet en die dinge wat reg is, só dat alles eintlik bitter onregverdigheid word. Julle trap die dinge wat regverdig is, in die grond in weg.” |