Amos 5:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soek die HERE, en julle sal lewe; dat hy nie soos 'n vuur in die huis van Josef uitbreek en dit verteer, en daar is niemand om dit in Bet-el te blus nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kom terug na die Here toe en leef! As julle dit nie doen nie, sal Hy soos vuur deur die nageslag van Josef trek. Die vlamme sal Bet-El verteer sonder dat iemand dit blus. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soek die HERE, dan sal julle lewe, sodat Hy nie teen die huis van Josef uitbreek soos 'n vuur wat verteer sonder dat iemand dit vir Bet-el kan blus nie. |
| Afrikaans 1983 | Vra na die wil van die Here, dan sal julle lewe! As julle dit nie doen nie, sal die Here vir Josef soos 'n vuur tref, 'n vuur wat vir Bet-El sal verteer sonder dat iemand dit kan blus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soek die Here, dan sal julle leef – anders vlam Hy op soos 'n vuur in die huis van Josef; die vuur sal verteer en daar is niemand wat dit vir Bet-El kan blus nie – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vra wat die Here wil hê, dan sal julle lewe! As julle dit nie doen nie, dan sal Hy 'n vuur na julle toe stuur om die Israeliete te brand. Daar sal niemand in Bet-El wees wat die vuur kan doodmaak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soek na die Here self, dat julle kan bly leef. As julle nie by Hom uitkom nie, sal Hy soos ’n vuur wees wat Josef se nageslag gaan wegbrand. Dit sal Israel heeltemal laat verdwyn. By Bet-El sal dit so erg brand dat niks dit sal kan keer nie.” |