Amos 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want so sê die HERE aan die huis van Israel: Soek My, en julle sal lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Verder sê die Here vir die volk Israel: “Kom terug na My toe, en leef!
Afrikaans 1933/1953 Want so sê die HERE aan die huis van Israel: Soek My, dan sal julle lewe!
Afrikaans 1983 So sê die Here vir Israel: Vra na my wil, dan sal julle lewe!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, so sê die Here vir die huis van Israel: “Soek My, dan sal julle leef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here sê vir die mense van Israel: “Julle moet vra wat Ek wil hê julle moet doen, dan sal julle lewe!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is wat die Here vir Israel sê: “Kom terug na My toe, dan sal julle bly lewe.